Results 1 to 5 of 5
-
20-10-2011, 14:25 #1
- Join Date
- Apr 2009
- Posts
- 2,126
Positive hunting article - Emotional comments from anti-hunting
There is a nice letter about hunting available on the Beeld website. The article is unfortunately only in Afrikaans. Some very crap, emotional anti-hunting comments are being posted by a user identified as Pierre. Please post your own comments and politely tell this idiot what you think. For those that do not understand Afrikaans you can still support the pro-hunting fraternity by giving a "Thumbs down" to all of Pierre's comments. This might shut him up a bit as he is making a big thing about the fact that his comments receive a number of "Thumbs up".
The article can be found here: http://www.beeld.com/MyBeeld/JouStor...ydrae-20110810
Jagbedryf lewer positiewe bydrae
deur Japie 2011-08-10 13:22
Ek wil graag hę dat daar in diepte gekyk word na berigte wat verwys na "jagters"! Enige sogenaamde jagbedrywigheid wat onwettig gedoen word is nie jag, maar wel stroop of wilddiefstal.
As renosters gestroop word omdat meer cites-permitte uitgegee word as wat moet dan lę die probleem by natuurbewaring in die skuldige provinsie.
Die jagbedryf in Suid-Afrika is gesonder as ooit tevore en lewer 'n reuse-bydrae tot die biodiversiteit in ons land!
Sanwild en die Wildlife Action Group beweer diere word slegs geteel vir jag, maar wie anders dink hulle verskaf die wild op die wildveilings wat ook op plase, reservate ens. geplaas word waar glad nie gejag word nie?
Ek het ook na aanleiding van die Mike Chase-verslag in Botswana amper verstik toe na jag verwys word as die oorsaak van die wild-afnames van veral blouwildebeeste, kameelperde, bosbokke ens.
In die tien jaar waar die wildgetalle afgeneem het, het olifantgetalle onbeheers toegeneem. Habitat is verwoes tot so ver as 25 km vanaf rivieroewers - dit is die hoofrede vir die afname.
Praat gerus met enigiemand wat onlangs in die Moremi / Savuti was en jy hoor die kommentaar dat daar net olifante is waar jy kyk, een onder elke boom!".
Die drome soos Mike Chase hulle s'n van Elephants without Borders is onrealisties en gaan ons nog duur te staan kom.
Ek het pas teruggekeer van die Limpopo-vallei en kan getuig van die ongelooflike skade wat aan die rivierwoud aangerig word - onder meer Ana-bome van 50-100 jaar oud wat van hul bas gestroop word en binne 'n jaar of twee dood sal wees.
Die kroonwoud is al redelik verwoes en eersdaags sal diere in die omgewing ook sterk afnames toon as gevolg van habitat-verwoesting deur die olifante.
Ons vergeet van die arme bosbok, waterbok, visuil en al die ander diere wat die biodiversiteit opmaak wat gaan verdwyn as gevolg van ons houding heens wettige jag en die bestuur van natuurlike hulpbronne binne grense.
Wildvoertuie vol toeriste van Suid-Afrika en elders wat agter groepies olifante aanjaag en hier en daar 'n ander dier bespeur, lewer definitief geen bydrae tot hul langtermyn-beskerming nie! Ons moet ons oogklappe afhaal en begin kyk wat om ons aangaan.
Jag het niks te doen met wilddiefstal en uitroei van spesies nie. As iemand dit werklik glo, gaan kyk na die enigste Afrika-land wat tans jag verbied - Kenia - en besef dan dat buiten 'n park of twee en private eiendom daar geen wildlewe vrylik rondbeweeg as gevolg van die besluit nie. Alles is doodgemaak en uitgewis.
Moet nie mislei word deur National Geographic en Animal Planet se programme wat na Kenia se wildlewe verwys nie. Gaan kyk eerder gerus na Tanzanië as voorbeeld waar gejag word. As gevolg van die jagbedryf se invloed het Tanzanië tans die grootste troppe olifante, leeus, buffels ens.
Meeste van hul parke, insluitend Selous, is nie werklik baie toeganklik vir toeriste nie en daarom word bestuurde jag die enigste manier om die afgeleë dele van die parke teen wildstroping ens. te beskerm!
Ek is 'n toegewyde jagter en trots daarop en dra my deel by tot die suksesvolle bestuur van ons wildlewe en biodiversiteit!
-
20-10-2011, 15:02 #2
- Join Date
- Oct 2010
- Location
- Stellenbosch
- Posts
- 2,895
Re: Positive hunting article - Emotional comments from anti-hunting
I slightly adjusted his thumbs-up rating...
-
20-10-2011, 15:18 #3
- Join Date
- Jun 2011
- Location
- Centurion
- Age
- 38
- Posts
- 771
Re: Positive hunting article - Emotional comments from anti-hunting
That Pierre is a typical bunny huger commenting on things he has no concept of or experience of. I really do believe in "don't knock it till you've tried it" and he is not doing that. He probably is some loser sitting in his house with nothing to do because he got fired for sexual harassment and trying to take it out on us poor hunters and all around lovable good guys.
-
20-10-2011, 15:28 #4
- Join Date
- Apr 2009
- Posts
- 2,126
Originally Posted by GameFarmer
---------- Post added at 15:28 ---------- Previous post was at 15:19 ----------
Originally Posted by 308FN
I don't have too big an issue with reasonable bunny buggers and have hugged a few bunnies myself. Would still like to hug the elusive 'Playboy Bunnies' but my wife might have something to say about it :-)
-
20-10-2011, 21:12 #5
- Join Date
- Aug 2011
- Location
- Virtutopia
- Age
- 41
- Posts
- 9,390
Re: Positive hunting article - Emotional comments from anti-hunting
Well written letter! Unfortunately we will never convince the bunny huggers that hunting is one of the biggest (if not the biggest) driver of conservation! Without hunting game has no economic value and no one will try to protect an asset that has no value! Ban hunting and poaching will destroy free roaming game quicker than the elephants are destroying habitat in any of the big reserves in Africa! But try to explain that too a bunny hugger!!
Similar Threads
-
BADSHOEK HUNTING LODGE - BEAUFORT WEST (ANY COMMENTS)
By RoryWill in forum General Hunting DiscussionReplies: 16Last Post: 06-08-2020, 16:09 -
Beeld hunting article
By MJC in forum General DiscussionReplies: 10Last Post: 04-08-2015, 09:33 -
This one's for the anti firearm, anti hunting lobby
By 525 in forum General DiscussionReplies: 29Last Post: 16-02-2015, 17:20 -
Boks' hunting pics under fire. Get over to N24 and start posting comments folks.
By Anomander in forum General DiscussionReplies: 63Last Post: 02-12-2013, 10:22
Bookmarks