Results 1 to 10 of 81
-
09-05-2013, 13:09 #1
- Join Date
- Sep 2012
- Location
- Montana Park
- Age
- 52
- Posts
- 2,304
Looters taking over shooting range - Pta
My apologies for the Afrikaans, could not find the Article in English
Beeld: by Erika Gibson
http://www.beeld.com/nuus/2013-05-09...-skietbaan-oor#
Plakkers neem skietbaan oor
Skuts én plakkers is beswaard omdat die weermag die kragtoevoer na sy pistoolskietbaan in Eeufeesweg, Pretoria, weens onwettige kragkoppelings afgesny het.
Dit het meegebring dat verskeie kampioenskappe en skietbyeenkomste gekanselleer of met groot moeite aangebied is.
Terselfdertyd het dit boonop gevaarlik geword om in die omgewing te skiet omdat plakkers op die terrein rondbeweeg.
Skuts het die laaste tyd met groot ontsteltenis per epos met mekaar oor die probleem gekommunikeer om ’n oplossing te probeer vind, veral omdat daar klaarblyklik niks van die weermag se kant gedoen word om die plakkers te verwyder nie.
Die plakkers het gesê van hulle bly reeds byna tien jaar lank daar en het dus “verblyfreg”. Dis die “onwettige” plakkers, wat nou ook daar ingetrek het, wat die kabels onwettig gekoppel het.
In Maart het die Suid-Afrikaanse Pistoolskietvereniging sy kampioenskap met kragopwekkers daar aangebied.
Vroeg in Mei moes die meesterskampioenskap op die baan weens die kragprobleme gekanselleer word.
Rommel en die smerige omgewing maak die skietbaan ook toenemend onooglik en volgens skuts is dit allermins ’n advertensie vir die weermag.
Brig.genl. Xolani Mabanga, woordvoerder van die weermag, het gesê die militêre skietklub is nou aangesê om kragopwekkers as tussentydse maatreël beskikbaar te stel wanneer skietaktiwiteite daar gehou word. Volgens hom is die kragtoevoer afgesny nadat die onwettige kragverbindings tydens ’n beroepsgesondheidsinspeksie opgemerk is.
Samesprekings is daarna tussen die weermag en die Tshwane-metroraad se kragafdeling gehou. Hul aanbeveling was dat die krag afgesny moet word om te verhinder dat iemand doodgeskok en daar teen die weermag geëis word.
Volgens Mabanga mag die weermag die plakkers nie van die gebied afgooi voordat hy ’n uitsettingsbevel in die hooggeregshof bekom het nie.
-
09-05-2013, 13:25 #2
Re: Looters taking over shooting range - Pta
Yes well. Standby for some other info on this. Hopefully positive.
Sent electronically, thus not signed.
-
09-05-2013, 13:26 #3
- Join Date
- Jul 2008
- Location
- Brits, North West
- Age
- 50
- Posts
- 3,258
Re: Looters taking over shooting range - Pta
The military should have obtained a court eviction order long ago.....
-
09-05-2013, 13:32 #4
- Join Date
- Jan 2011
- Location
- George - Western Cape
- Age
- 40
- Posts
- 6,275
Re: Looters taking over shooting range - Pta
Can you imagine the kak if you accidentally blaas a squatter that was having a veltie behind a tree.
-
09-05-2013, 13:42 #5
- Join Date
- May 2010
- Location
- Gauteng
- Age
- 40
- Posts
- 2,505
Re: Looters taking over shooting range - Pta
Well this isn’t surprizing. I like how no one takes any responsibility for anything. Squatters say they should be allowed to stay there permanently and it’s the new guys stealing the power; Army just shrug their shoulders. Round and round and round we go, where it stops, who the f*ck knows.
-
09-05-2013, 13:43 #6
- Join Date
- May 2010
- Location
- Gauteng
- Age
- 40
- Posts
- 2,505
-
09-05-2013, 13:45 #7
- Join Date
- Oct 2010
- Location
- /\/¯¯¯¯¯\/\
- Age
- 43
- Posts
- 10,754
-
09-05-2013, 13:48 #8
- Join Date
- Sep 2009
- Location
- Centurion
- Posts
- 2,115
Re: Looters taking over shooting range - Pta
Hopscotch on the artillery range.
-
09-05-2013, 13:56 #9
- Join Date
- Oct 2009
- Location
- Pretoria
- Age
- 55
- Posts
- 559
Re: Looters taking over shooting range - Pta
Well, all shooting has now officialy been suspended at the Pretoria Eeufees range until such time the issue regarding the squaters have been investigated.
Therefore, one can safely assume that there would be no further shooting at this range for the rest of the year.....
-
09-05-2013, 14:00 #10
- Join Date
- Aug 2011
- Location
- Virtutopia
- Age
- 41
- Posts
- 9,390
Re: Looters taking over shooting range - Pta
What about CDPC shoot this weekend?
Similar Threads
-
Long range (600 yard) shooting, 3 Feb 2013 Rashoop range, Brits
By mic in forum Shooting / Sporting Events, Matches, DaysReplies: 16Last Post: 06-01-2018, 12:16 -
Rules at Frontier Shooting range regarding taking part in IPSC matches.
By NWPSA in forum North West Practical Shooting Association (NWPSA)Replies: 0Last Post: 12-02-2014, 10:56 -
Long range (600 yard) shooting @ Rashoop range 7 April 2013
By mic in forum General Firearm DiscussionReplies: 17Last Post: 08-04-2013, 12:56 -
Taking father in law to the range in the morning (quite nervously) ha ha!
By EugeneGlock23 in forum General DiscussionReplies: 16Last Post: 30-03-2013, 12:59 -
Taking reporters out shooting so they can get their minds right
By wormyzn in forum General DiscussionReplies: 13Last Post: 17-09-2011, 20:34
Bookmarks