Results 1 to 9 of 9
  1. #1
    User
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Behind the sights
    Posts
    1,194

    Default Now this security gaurd can shoot:

    Afrikaans article only:
    To sum up what happened,
    He responded to a panic alarm, robber opened fired, he returned fire, BOOM HEADSHOT,
    the robber in the taxi opened fire, BOOM Shot to the heart, security guard unharmed.
    I would love to know his background and training and what firearm he was using.


    2 rowers doodgeskiet wat op winkel toeslaan


    Deur Hanti Otto 23 Oktober 2016 19:45




    ’n Rower wat doodgeskiet is nadat ’n veiligheidswag hom in die hart getref het, lę buite die Abdullah Supermarket in Pretoria toegegooi langs die rowers se minibus terwyl polisie die toneel ondersoek. Foto: Verskaf


    Vier rowers wat Sondagoggend ’n Pretoriase winkel beroof en twee mense só erg aangerand het dat hulle mediese behandeling moes ontvang, het hul Moses teëgekom toe ’n private veiligheidsmaatskappy op die toneel opgedaag het.
    Twee van die rowers is doodgeskiet – een met twee kopskote en een met ’n skoot deur die hart.
    Nog ’n voortvlugtende rower is aangekeer.
    Jacques van der Berg, operasionele bestuurder van Maximum Sekuriteit, sę volgens hul inligting het die rowers eers ’n winkel naby die Abdullah Supermarket op die hoek van Jopie Fourie- en President Steyn-straat in Pretoria beroof.


    Daarna het hulle die Abdullah Supermarket ingestorm.
    “Die eienaar en nog ’n persoon is erg aangerand, maar iemand kon die paniekknoppie gedruk kry,” sę Van der Berg.
    Die alarm het om ongeveer 07:20 by die veiligheidsmaatskappy afgegaan en ’n reaksievoertuig het na die toneel gejaag.
    Toe die reaksielid op die toneel stop, was een rower in ’n minibus. ’n Ander een het van die geroofde goedere in die minibus gelaai.
    “Ons reaksielid het uitgespring, maar die man wat besig was om die taxi te laai het op hom geskiet en om ons voertuig gehardloop na die agterkant”.
    Die veiligheidswag het teruggeskiet. Die rower het geval nadat hy in die bolyf getref is.
    Steeds op sy voete, het die reaksielid besef dat die man in die minibus sy wapen op hom rig.
    “Die man in die minibus het ook geskiet. Toe skiet ons man hom – dit lyk of die skoot deur die hart is,” sę Van der Berg.
    Die gewonde rower wat toe nog agter die reaksievoertuig gelę het, het na sy wapen gegryp om weer te skiet.
    Dieselfde veiligheidswag het omgeswaai, na hom geskiet en hom in die kop getref.
    “Twee ander rowers het intussen begin weghardloop. Die tweede reaksielid wat op die toneel aangekom het, het hulle agterna gesit. Een van die vlugtende rowers is gevang – met sy wapen nog in sy besit”.
    Volgens Maximum Sekuriteit se inligting is die polisie al lank op soek na ’n groep rowers wat veral Pakistanse sakemense in die noorde van die stad teiken.
    Saam met die een rower wat in hegtenis geneem is, is ook drie vuurwapens met ammunisie op die toneel gekry, sowel as van die geroofde goedere.

  2. #2

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    Well done and good training!!!

  3. #3
    User
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    542

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    Well done!!

  4. #4
    User
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Roodepoort
    Posts
    388

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    I think a Bells is in order...

  5. #5
    User
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Brits/Potch
    Age
    38
    Posts
    958

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    The kinda news I need on a monday

  6. #6
    User
    Join Date
    Jan 2014
    Age
    75
    Posts
    1,483

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    Well done brother!

  7. #7
    User
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Knysna
    Age
    83
    Posts
    1,416

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    As Uncle Jeff said long ago, criminality can be cure by does of lead injected crainially.

  8. #8
    User
    Join Date
    Apr 2014
    Age
    37
    Posts
    3,277

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    Quote Originally Posted by Rick Pascoe View Post
    As Uncle Jeff said long ago, criminality can be cure by does of lead injected crainially.
    It sure can. You just need to inject enough of it. The criminal brain is often the size of a peanut.

  9. #9
    User
    Join Date
    Nov 2014
    Location
    Krugersdorp, West Rand
    Age
    55
    Posts
    2,237

    Default Re: Now this security gaurd can shoot:

    Quote Originally Posted by Thudrukis View Post
    I think a Bells is in order...
    Fuck the Bells, a box of Hornady Hollow points is better

    Well done dude

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •