Results 1 to 9 of 9
-
15-12-2016, 11:22 #1
- Join Date
- Apr 2013
- Location
- Benoni
- Age
- 41
- Posts
- 541
Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
http://www.netwerk24.com/Nuus/Misdaa...-dood-20161215
Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
Deur Hannes Kruger 15 Desember 2016 10:20
’n Man (77) van die Eeufees-ouetehuis in Westdene, Johannesburg het vroeg Donderdagoggend ’n inbreker doodgeskiet.
Lt.kol. Julia Claassen, polisiewoordvoerder, sę die voorval het omstreeks 01:30 plaasgevind.
“Die inwoner het wakker geskrik toe hy ’n venster hoor breek het. Hy het sy gelisensieerde vuurwapen gevat en gaan ondersoek instel en ’n onbekende man in sy sitkamer aangetref,” sę Claassen.
Volgens Claassen het die inwoner ’n waarskuwingskoot afgevuur en toe het die inbreker hom begin aanval.
“Die inwoner het toe nog ’n skoot afgevuur wat die inbreker getref het. Die inbreker het toe deur die gebreekte venster gespring en probeer vlug.”
Hy het toe ’n paar wooneenhede verder aan sy beserings beswyk.
“Niks is gesteel nie en niemand anders is beseer nie,” sę Claassen.
“Ons ouer mense moet altyd beskerm word. Ons is toegewyd om ons ouetehuis te beskerm,” lui ’n verklaring van die Sophiatown Neighbourhood Watch.
-
15-12-2016, 11:28 #2
- Join Date
- Aug 2016
- Location
- Pretoria
- Age
- 50
- Posts
- 261
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
Puik ! my dag nou gemaak
-
15-12-2016, 11:38 #3
- Join Date
- Jan 2014
- Location
- Roodepoort
- Posts
- 388
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
Mooi man!
-
15-12-2016, 11:44 #4
- Join Date
- Nov 2009
- Posts
- 193
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
Uitstekend! Goeie nuus vir 'n verandering. Nog 'n bewys dat jy jouself moet bewapen en jouself moet help.
-
15-12-2016, 11:57 #5
- Join Date
- Mar 2014
- Location
- Pretoria
- Age
- 33
- Posts
- 2,194
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
Pragtig oom!
-
15-12-2016, 14:02 #6
- Join Date
- Mar 2009
- Location
- I'd Rather be spooning ;)
- Posts
- 1,546
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
Koop daai oom 'n Bells!
-
15-12-2016, 18:19 #7
- Join Date
- Sep 2013
- Location
- North West
- Age
- 56
- Posts
- 1,524
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
So ja
-
15-12-2016, 20:23 #8
- Join Date
- Aug 2015
- Location
- South Coast, KZN
- Age
- 55
- Posts
- 254
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
-
15-12-2016, 20:36 #9
- Join Date
- Apr 2010
- Location
- Kroonstad
- Age
- 44
- Posts
- 5,654
Re: Man (77) skiet inbreker in ouetehuis dood
I want to go to this old age home one day, most do not allow FA's.
Bookmarks