Quote Originally Posted by Azash007 View Post
Welcome Kobus.

Great choice, ek het myne(Glock 19 gen 4) 2 dae terug opgetel nadat ek die process in Jan 2018 begin het.

Now to start shooting, luckily i live on a farm, so i can practice at home, but still need to get my holster and some more bullets.

Good luck in getting your licence
Thanks.. ja ek wou al lisence aansoek submit. Maar daar is n klein probleempie..vuurwapen nog nie op Safari se naam nie en dus kan ek nog nie submit nie.. al weer n week later.. frustrasies is hoog...