Results 111 to 120 of 120
Thread: Farm / Rural attacks 2014
-
11-12-2014, 08:44 #111
- Join Date
- Jun 2012
- Location
- Johannesburg
- Age
- 40
- Posts
- 1,677
-
17-12-2014, 10:02 #112
- Join Date
- Jan 2013
- Location
- George
- Age
- 42
- Posts
- 808
Re: Farm / Rural attacks 2014
Sorry for the afrikaans.
This just in.
Mossel Bay:
Freddie Tolman is minder as 'n uur gelede doodgeskiet op sy plaas, naby die slagpale op die brandwag pad. Op die stadium lyk dit asof hulle hom ingewag het by sy plaashek, en toe hy uitkom is hy geskiet. Die vedagtes(groep van 6 swart mans) het hierna gevlug en toe ook 'n motor gekaap in die proses. SAP reeds op toneel.
-
25-12-2014, 09:13 #113
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- harties...If you are reading this, thank a teacher. Since its in English, thank a soldier.
- Age
- 51
- Posts
- 1,539
Re: Farm / Rural attacks 2014
Die moord van n bekende inwoner op Rietfonteinplotte in Hartbeespoortdam, het opnuut skokgolwe deur ons gemeenskap gestuur……en dit op ou Kersdag!!
Die aanval het plaasgevind om ongeveer 6vm. Dit wil voorkom asof die slagoffer besig was om vir die honde kos uit te sit toe hy oorrompel is.
Verskeie handwapens is uit die oopgebreekte kluis gesteel.
Die honde eenheid is ingeroep, en die spoor van die aanvallers is gevolg tot by n naby gelee grondpad waar n wegkom motor die aanvallers moes opgetel het.
-
25-12-2014, 09:16 #114
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- harties...If you are reading this, thank a teacher. Since its in English, thank a soldier.
- Age
- 51
- Posts
- 1,539
Re: Farm / Rural attacks 2014
on the same day, a guy was shot 4 times in his house during robbery but is still alive atm.
last night, car was stopped and 6 bm ran off into the plots, all were armed. seems another place was attacked later and yet another guy was shot
-
26-12-2014, 14:29 #115
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- harties...If you are reading this, thank a teacher. Since its in English, thank a soldier.
- Age
- 51
- Posts
- 1,539
Re: Farm / Rural attacks 2014
UPDATE, chap shot 4x has passed away. RIP
-
26-12-2014, 16:15 #116
- Join Date
- Jul 2014
- Posts
- 2,146
Damn man, very bad news. RIP.
-
30-12-2014, 15:32 #117
- Join Date
- Jan 2014
- Posts
- 126
Re: Farm / Rural attacks 2014
Just heard that on the Sunday 14th of December there was a attack on a family in the Amersfoort area. Luckily no one was badly injured and some of the guys were caught. They waited for the family to come home and jumped them as they were busy unloading their belongings. Some how they knew that the farmer had a lot of cash at home.
The father managed to get away and get help and when they took the mother inside to get the cash she pulled a pistol from under a pillow and shot one of the BG finger off. They then fled but 2 were caught and when they were nicely "asked" they gave all the information about all the BG.
I will try and get some more info and will update the thread.
-
01-01-2015, 01:38 #118
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- harties...If you are reading this, thank a teacher. Since its in English, thank a soldier.
- Age
- 51
- Posts
- 1,539
Re: Farm / Rural attacks 2014
NOG N PLAASAANVAL OP HARTIES EIS LEWE
31 Des 11nm
Die twee oumense het gele en slaap toe die voorval plaasgevind het. Die kamervenster was op n skrefie oopgelaat en die aanvallers het dood eenvoudig n vuurwapen deur die oop venster op hulle gerig en begin skiet. Die bejaarde man is opslag dood, terwyl sy vrou in die rug en gesig gewond is. n Skoot is ook afgevuur op die oorledene se broer in die huis, maar het hom rakelings gemis.
Hulp is ontbied op die radio-netwerk, en Plotwag en ander buurtwaglede saam met die Sap den sekuriteitsmaatskappye was spoedig op die toneel.
Geen poging om die huis te betree is deur die aanvallers aangewend nie! Die motief was suiwer om te moor.
Soos by die situasie vroeer vanaand, was daar drie aanvallers betrokke. Toegang tot die perseel was verkry deur die heining te knip.
Niks word vermis nie.
Om ons kletter dit van feesviering met die aanbreek van Nuwejaar.
-
01-01-2015, 01:39 #119
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- harties...If you are reading this, thank a teacher. Since its in English, thank a soldier.
- Age
- 51
- Posts
- 1,539
Re: Farm / Rural attacks 2014
n Afsluitingsbraai vir 2014 het ontaard in n nagmerrie toe die skote begin klap.
Die eienaar van die plot het aan my bevestig dat die familie n geselligheid gereel het wat hulle buite op die stoep gehou het. Na die geleentheid, het hulle saam na die voertuie toe gestap om afskeid te neem. Die nagwag op die perseel het nader gehardloop en die eienaar ingelig dat vreemde persone die huis binne gegaan het vanaf die oop deur op die stoep. Die mans het nader gehardloop, waarna 3 Sm’s die huis uitgestorm, en skote op hulle afgevuur het. Volgens inligting ontvang, was 2 van hulle gewapen.
Alhoewel die mense erg getraumatiseer is, is niemand in die voorval beseer nie. Twee selfone word vermis.
Volgens beskrywing was een van die sm’s n baie lang persoon. Die ander het n blou hemp aangehad. Hulle het weggehardloop in die rigting van 10 rooms.
Ek wil aanbeveel dat almal die buitevure doodblaas, en verder die Nuwejaar ingaan agter geslote deure!!!
-
01-01-2015, 20:44 #120
Re: Farm / Rural attacks 2014
Thread closed
Continues at
http://www.gunsite.co.za/forums/show...l-attacks-2015Recent studies show that 1 out of every 3 liberals are just as dumb as the other 2
Similar Threads
-
Farm/Rural attacks 2015
By camouflage762 in forum Speakers CornerReplies: 155Last Post: 29-02-2016, 15:13 -
Farm attacks 'not political'
By Ryan Purvis in forum General DiscussionReplies: 23Last Post: 08-10-2014, 13:49 -
Farm Attacks - 2013
By Springer in forum Speakers CornerReplies: 196Last Post: 02-01-2014, 14:02 -
Farm Attacks - 2013
By Springer in forum General DiscussionReplies: 25Last Post: 15-01-2013, 15:36 -
farm attacks being discussed on 702
By Antlion in forum General DiscussionReplies: 10Last Post: 09-07-2012, 19:54
Bookmarks