Verena Police Station Robbed and All firearms stolen from Vault...
http://www.netwerk24.com/nuus/misdaa...polisiekantoor
n Bende het Donderdagaand ’n polisiekantoor in Verena, Mpumalanga, beroof en vuurwapens gebuit. Brig. Selvy Mohlala, polisiewoordvoerder van Mpumalanga, het gesę sowat agt gewapende mans het die polisiekantoor omstreeks 21:00 bestorm.
“Die mans het al die mense wat binne was, beveel om op die grond te lę,” het Mohlala gesę.
“Daarna het hulle polisiebeamptes en lede van die publiek wat daar was om klagte in te dien, vasgebind. ’n Onbekende aantal vuurwapens, asook selfone, is gesteel.
“Niemand is aangerand nie. Die voorval het so vinnig gebeur. Die mense is vasgebind, die polisiekantoor is geplunder en die rowers is daar weg.
“Ek dink hulle het so vinnig gemaak want hulle was bang van die polisiebeamptes wat op ’n patrollie was, kom terug.”
Mohlala het gesę niemand is nog in hegtenis geneem nie, maar die saak word ondersoek.
Re: Verena Police Station Robbed and All firearms stolen from Vault...
Maybe they were scared that tannie Adele was going to come confiscate their legal guns, so they got replacements!
*sarcasm off*
:mm:
Got a devious and cunning plan my lord, please go hand in your guns now by a police station.
:n: