Hello
Ek wil gaan wild varke(feral pigs) gaan skiet in die wellington groenberg area. Het n boer gekry wat ons gaan toe laat om hulle te skeit aan gesien die varke groot skade aan lande en wieding veroorsaak. Wil net by lede uitvind wat dit al gedoen het of julle enige raad het ivm die varke?