Results 1 to 2 of 2
  1. #1
    User
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,352

    Default Mans vas wat vuurwapens op stakers

    Bloemfontein – Twee mans van Qwaqwa is in hegtenis geneem ná hulle 'n vuurwapen op stakende tekstielwerkers gerig het, het die Vrystaatse polisie Vrydag gesę.Sers. Mmako Mophiring het gesę die twee mans sal in die Phuthaditjhaba-landdroshof verskyn op aanklagte dat hulle 'n vuurwapen gerig het.Die insident het Donderdag plaasgevind, het Christopher Soetsane, woordvoerder van die Suid-Afrikaanse klerewerkersvakbond (Sactwu), gesę.Die meeste van die werkers was vroue wat deelgeneem het aan 'n wettige staking, het hy gesę.Soetsane het gesę die insident is aan die polisie gerapporteer, en hulle het die mans kort daarna in hegtenis geneem.Die staking deur die tekstielwerkers het Donderdag begin."Baie van hulle verdien so min as R200 per week, terwyl die minimum wettige loon reeds so laag is as R534 per week."*

    http://m.news24.com/nuus24/Suid-Afrika/Nuus/Mans-vas-wat-vuurwapens-op-stakers-rig-20121005

  2. #2
    User
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,352

    Default Re: Mans vas wat vuurwapens op stakers

    Unfortunately not available in english.

Similar Threads

  1. Le Mans 2015
    By Gunservant in forum Small Talk
    Replies: 5
    Last Post: 15-06-2015, 07:28
  2. Moot vuurwapens
    By Minerva10210 in forum General Firearm Discussion
    Replies: 20
    Last Post: 24-02-2015, 10:29
  3. Bomb in Homeless mans trolley...
    By Springer in forum General Discussion
    Replies: 1
    Last Post: 08-03-2013, 15:45
  4. Vuurwapens: Te veel nee’s
    By jurkrit in forum Firearm Licensing and Re-licensing
    Replies: 3
    Last Post: 10-06-2011, 09:42

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •