Results 1 to 10 of 52
-
06-03-2013, 08:08 #1
Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
http://afrikaans.news24.com/Suid-Afr...shuis-20130306
Upington – ’n Bejaarde egpaar van die Upington-distrik is in hul plaashuis aangeval en aangerand, berig Volksblad.
Die aanvaller is in die plaashuis doodgeskiet.
Die bejaarde Albert Strauss (81) en sy vrou, Chrissie (72), is Maandagaand beseer in ’n aanval in hul huis op die plaas Toekoms, sowat 20 km buite die dorp.
Die beseerde Albert, wat sy vrou verwoed teen die aanvaller beskerm het, het uiteindelik die aanvaller doodgeskiet.
Die Strauss-egpaar se seun, Johan, sę die aanvaller is vermoedelik by die agterdeur van die goed-beveiligde plaashuis in terwyl sy ma in die aangrensende waskamer doenig was. Die aanvaller het toe vermoedelik in die studeerkamer weggekruip.
Strauss sę sy ouers se hondjie was die hele aand onrustig. Sy ma het onraad vermoed en wou om hulp bel toe sy in die kombuis oorval is. Sy het gegil en sy pa, wat in die bed was, het haar te hulp gesnel.
Lt. Andrea Cloete, polisiewoordvoerder, sę toe Albert in die kombuis kom, was die aanvaller besig om sy vrou te wurg.
Toe Albert sy vrou wou help, is hy en sy vrou geskop en vermoedelik met ’n stok geslaan.
Albert het verbete geveg om sy vrou te beskerm.
In sy stoeiery met die aanvaller het hulle in die hoofslaapkamer beland waar die aanvaller ’n stuk kasdeur afgebreek en hom daarmee geslaan het.
Albert se hand is erg beseer en hy het geval.
Die aanvaller het weer in die rigting van die kombuis gehardloop waar Chrissie was.
Cloete sę Albert het opgestaan en sy pistool gegryp. Hy het die aanvaller agternagesit en twee skote geskiet. Een van die skote het die aanvaller in die keel getref. Hy is in die huis dood.
Die Strauss-egpaar is in die hoë*sorgeenheid van die Mediclinic opgeneem.
Volgens die hospitaalbestuurder, Johanna van Niekerk, is hulle in ’n bestendige toestand.
– Volg Nuus24 op Twitter
-
06-03-2013, 08:12 #2User
- Join Date
- Jun 2012
- Location
- Johannesburg
- Age
- 42
- Posts
- 1,677
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
Goeie genade ek ken daai mens
-
06-03-2013, 08:17 #3User
- Join Date
- Sep 2011
- Location
- Strand
- Age
- 40
- Posts
- 10,408
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
Wel gedaan!
Talk about fighting spirit, this old man has more steel in him than superman! Frigging well, well done!
May they recover swiftly and fully from this horrible ordeal, and may their attacker burn in hell for eternity.
Capt. Oblivious, kan jy uitvind of alles OK gaan met hulle?
-
06-03-2013, 08:19 #4User
- Join Date
- Jun 2012
- Location
- Johannesburg
- Age
- 42
- Posts
- 1,677
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
I just phoned my dad about it but he has no news.He said he will phone a close friend of the family a little later
-
06-03-2013, 08:20 #5User
- Join Date
- Apr 2010
- Location
- JHB
- Posts
- 206
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
Good for you Oom Albert.
I hoe the two recover quickly.
Just one question, will he be in trouble as it sounds like he might have shot the guy from behind?
or is it justified because their lives were in danger?
-
06-03-2013, 08:21 #6User
- Join Date
- Apr 2009
- Posts
- 3,502
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
Well done sir! Another farm attack because they used a gun ( not just had one)
-
06-03-2013, 08:22 #7User
- Join Date
- Apr 2009
- Posts
- 3,502
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
Stopped
-
06-03-2013, 08:23 #8User
- Join Date
- Mar 2012
- Location
- Port Elizabeth
- Posts
- 6,211
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
It seems stories like this are becoming more common. Could it be that farmers (I'm generalising) are finally taking their safety in their own hands and dealing with matters? It also seems a little strange that the attacker was alone. I thaught scum hunt in pairs.
I hope they will be okay. You shouldn't have to deal with things like this when you are 81 and 72 years old.
What do you say now AK?
-
06-03-2013, 08:24 #9
Re: Man (81) shoots attacker dead in farmhouse
-
06-03-2013, 08:25 #10User
- Join Date
- Sep 2011
- Location
- Strand
- Age
- 40
- Posts
- 10,408
Similar Threads
-
52 yr old lady shoots knife wielding attacker
By Musgrave in forum Lives and Property successfully defended with gunsReplies: 45Last Post: 08-08-2013, 20:10 -
Farmers Wife Shoots Attacker in Neck
By shooter in forum Lives and Property successfully defended with gunsReplies: 6Last Post: 04-10-2010, 17:29 -
Attacker shot dead in farm attack
By shooter in forum Lives and Property successfully defended with gunsReplies: 11Last Post: 14-05-2010, 16:13




Reply With Quote


Bookmarks