Results 1 to 10 of 20
-
03-05-2013, 08:57 #1User
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- Stellies
- Posts
- 2,088
Rower in huis geskiet (Afrikaans)
Rower in huis geskiet (DIE BEELD)
2013-05-02 23:00
- Artikelopsies
- Deel
- Kry Beeld op
Hilda Fourie
Die besluit om te skiet was nie maklik nie.
So het Henry Lubbe gister gesę nadat hy ’n rower in sy huis in die Sable Hills-landgoed, noordoos van Pretoria, geskiet het.
“Dit is nie maklik om te skiet nie. Dis nie maklik om so iets te doen nie. Dis nie iets waarvoor enigiemand vra nie,” het Lubbe gesę.
“Dit is ’n bestiering dat dit so afgeloop het en dat dit nie een van ons is wat seergekry het en dat ons nie misdaadslagoffers geword het soos die res van die land nie.”
Gistermiddag het die rower nog geleef, het sers. Portia Maleka, polisiewoordvoerder, gesę.
Lubbe (39), eienaar van ’n voedselverwerkingsfabriek, het gisteroggend soos elke ander oggend omstreeks 04:00 wakker geword om vir werk reg te maak.
“Ek het geluide gehoor soos iemand wat aan die skuifdeur stamp,” het Lubbe gesę. “Ek het my vrou wakker gemaak en vir haar gesę om na my seun (6) se kamer te gaan en die deur te sluit terwyl ek ondertoe gaan om te kyk.
“Ek was amper by die laaste trap toe bestorm twee mans my van voor af en een van die kant af. Ek het begin skiet.”
Lubbe het vier skote afgevuur waarvan een ’n rower in die kop getref het.
Sy twee makkers het met ’n skootrekenaar en ’n paar bottels Jack Daniel’s-whisky by dieselfde skuifdeur uitgehardloop as waardeur hulle ingekom het.
Die gewonde man is per helikopter na ’n plaaslike hospitaal geneem. Volgens Maleka is hy onder polisiebewaking en kry mediese behandeling.
Die vermoede is dat die mans ’n heining van die landgoed geknip het om in te kom.
Volgens Lubbe verwag ’n mens nie om in ’n landgoed met baie veiligheidsmaatreëls ’n rower in jou huis sal betrap nie.
Hy skiet nie gereeld nie en het ’n vuurwapen net om selfverdedigingsredes.
“ ’n Mens moet doen wat jy moet, maar dit was nie maklik nie,” het hy gesę.
Maleka het die gemeenskap gevra om inligting wat die ander twee mans kan help vastrek by die Kameeldrift-polisiekantoor by 012 819 8210 aan te meld.
BOOOOM BABY!
-
03-05-2013, 09:15 #2User
- Join Date
- Aug 2012
- Location
- Pretoria, South Africa
- Age
- 36
- Posts
- 12,718
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
At least they took the JD and not something better.
Anyways, I hope this guy now changes his views and start shooting more. Maybe next time he can bag all three of them.
-
03-05-2013, 09:22 #3User
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- Stellies
- Posts
- 2,088
-
03-05-2013, 09:25 #4User
- Join Date
- Jan 2011
- Location
- George - Western Cape
- Age
- 42
- Posts
- 6,276
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
Severe case of spuitpoep doing the rounds at GFSA Head Office.
Well done sir!
-
03-05-2013, 09:29 #5User
- Join Date
- May 2012
- Location
- Johannesburg, South Africa
- Posts
- 5,905
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
Fantastic!
-
03-05-2013, 09:31 #6User
- Join Date
- Aug 2011
- Location
- Virtutopia
- Age
- 43
- Posts
- 9,391
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
Well done! Now get training and practice more regularly
-
03-05-2013, 09:34 #7User
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- Stellies
- Posts
- 2,088
-
03-05-2013, 09:45 #8Banned
- Join Date
- Aug 2012
- Location
- Stella
- Age
- 48
- Posts
- 10,870
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
It is good that at least some people are prepared. I grew up in that area - it is less than 10km from "Mandela Village", which used to be one of the most notorious squatter camps. My grandpa use to say: "Ons leef nou saam met die crooks soos die Voortrekkers saam met die leeus geleef het." (We are living amongst the crooks just like the Voortrekkers lived amongst the lions.)
I prefer the mentality of Wilhelm van Oranje (William of Nassau): "Pray fpr peace and keep your powder dry."
-
03-05-2013, 09:46 #9User
- Join Date
- Nov 2009
- Location
- Behind the sights
- Posts
- 1,194
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
Who is paying for this and why?:
"Die gewonde man is per helikopter na ’n plaaslike hospitaal geneem"
-
03-05-2013, 09:51 #10User
- Join Date
- Sep 2009
- Location
- Centurion
- Posts
- 2,115
Re: Rower in huis geskiet (Afrikaans)
Well done to the Oom! Great success! Hopefully he used hollow points and not ball. Vatso bokpoot!!
Similar Threads
-
Jong Verloofde Geskiet
By Daan in forum Unarmed people shot during attacksReplies: 2Last Post: 12-10-2014, 20:34 -
Man in arres nadat hy inbreker in huis skiet
By garyh@info-logic.co.za in forum Letters to the press.Replies: 12Last Post: 23-06-2011, 16:44



Reply With Quote


Bookmarks