Results 1 to 10 of 30
-
06-09-2013, 10:23 #1
- Join Date
- Jan 2012
- Posts
- 5,294
Guest shoots robber at party - Afrikaans
www.beeld.com/nuus/2013-09-06-gas-skiet-boef-in-rooftog-op-partytjie
’n Gas wat die Joodse nuwejaar
Donderdagaand in ’n huis in Johannesburg
gevier het, het ’n rower drie keer in die
bolyf geskiet.
Drie boewe het te midde van die
wydverspreide kragonderbreking in die
donker by die huis van Derick Cave in
Leightonstraat, Victory Park, toegeslaan.
Victory Park is een van die buurte wat al
sedert Woensdagmiddag weens ’n staking by
City Power sonder krag is.
Cave het sowat 20 gaste vir die Joodse
nuwejaarsviering onthaal.
Omstreeks 21:00 het twee van die
gewapende rowers by die omheinde huis
langs ’n verlate park ingebreek en die gaste
met handwapens aangehou.
Volgens kapt. Alex Vermaak van die Linden-
polisie het die rowers juwele, selfone en
geld geëis. ’n Paar honderd rand en dollars
is oorhandig.
“Een van die gaste het die boewe egter
verras, sy eie wapen uitgeruk en een van
die rowers drie keer in die bors en arms
geskiet.”
Al die rowers het gevlug, maar die
gewonde, ’n Zimbabwiër, is in die spruit ’n
paar honderd meter van die huis in die
park gekry waar veiligheidswagte hom
oorrompel en gearresteer het.
Hy is in ’n bedenklike toestand in die
hospitaal opgeneem.
’n Rower se vuurwapen is op die toneel
gekry. Van die gesteelde goedere is ook
teruggekry.
Geeneen van die gaste is beseer nie.
Die polisie ondersoek die saak.
Good start to my weekend ;-)
-
06-09-2013, 10:27 #2
- Join Date
- Feb 2011
- Location
- Where is my mind..?
- Posts
- 13,357
Re: Guest shoots robber at party - Afrikaans
Nice!
[b]Be ready for anything, and if his head is not at least two meters away from the body, do not 'assume' he is dead and out of the fight.[/b] [I]- Ikor[/I]
-
06-09-2013, 10:28 #3
- Join Date
- Apr 2010
- Location
- Kroonstad
- Age
- 44
- Posts
- 5,654
Re: Guest shoots robber at party - Afrikaans
Good news indeed...
-
06-09-2013, 10:31 #4
- Join Date
- Sep 2009
- Location
- Centurion
- Posts
- 2,115
Re: Guest shoots robber at party - Afrikaans
We need a little "like" button. I would click it for sure.
-
06-09-2013, 10:42 #5
- Join Date
- Jan 2013
- Location
- George
- Age
- 42
- Posts
- 808
Nice one!!
-
06-09-2013, 10:57 #6
-
06-09-2013, 11:00 #7
- Join Date
- Jun 2010
- Location
- Cape Town
- Age
- 47
- Posts
- 9,403
Re: Guest shoots robber at party - Afrikaans
I need more guests like that at my parties.
KBK
-
06-09-2013, 11:03 #8
- Join Date
- Jan 2013
- Location
- Somewhere
- Posts
- 268
Re: Guest shoots robber at party - Afrikaans
brilliant
-
06-09-2013, 11:21 #9
- Join Date
- Nov 2011
- Location
- Kempton Park
- Age
- 36
- Posts
- 2,810
Re: Guest shoots robber at party - Afrikaans
Loooooooooooovely!!! Happy Weekend! :D
-
06-09-2013, 11:23 #10
- Join Date
- Sep 2012
- Location
- Now Durbs
- Age
- 68
- Posts
- 564
Similar Threads
-
Robber shoots robber friend
By PCfanatic in forum General DiscussionReplies: 19Last Post: 21-10-2015, 12:07 -
Man shoots robber
By PCfanatic in forum Lives and Property successfully defended with gunsReplies: 2Last Post: 04-12-2014, 13:16 -
Joburg party robber shot dead
By camouflage762 in forum Police Successes and Positive Interactions !!Replies: 2Last Post: 17-05-2011, 10:13 -
Robber shoots clerk and himself in 1 go!
By Bushboy in forum General DiscussionReplies: 4Last Post: 14-04-2011, 07:17
Bookmarks