Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 10 of 12
  1. #1
    User
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    CAPE TOWN
    Age
    49
    Posts
    1,325

    Default Joyride raak rit van hel!

    JOYRIDE RAAK 'N RIT VAN HEL

    Gepubliseer: Maandag, 2014/09/29

    HUL joyride het in ’n helrit verander wat tot twee van hulle se gru-dood gelei het.
    Die families van drie mans wat Saterdag in Tafelsig, Mitchells Plain, ge-hijack en later op geskiet is, sę hulle kan nie dink hoekom dit gebeur het nie.
    Die drie victims is as Johan (42), Nazeem (49) en Arthur (25), bekend, maar hul families wou gister nie hul vanne aan Son gee nie.
    Die mans is almal van Zebra-singel in Eastridge, Mitchells Plain, en het Saterdag rondom 02:00 besluit om gou ’n draai in Lost City te gooi.
    Hulle is in ’n wit Volkswagen Microbus soontoe.
    Dit is hier waar hulle deur ses onbekende mans ge-hijack is.
    Die familie van een van die slagoffers sę hulle weet nie regtig wat gebeur het nie, want die cops was nog nooit by hulle nie.
    Johan was ’n sekuriteitswag, Nazeem ’n taxibestuurder en Arthur het as slaghuis-werker gewerk.
    Volgens die families was hulle rustige ouens.
    Die driver, Nazeem, het onlangs die oupa van ’n tweeling geword en is reeds Saterdag volgens die Moslem-geloof begrawe.
    Johan se familie wil net weet waar hul kind is en of hulle hom self by die lykshuis kan gaan uitken.
    Arthur, is reeds uit die hospitaal ontslaan, maar is blykbaar uit vrees vir sy lewe bang om huis toe te kom.
    Kapt. FC van Wyk, ’n polisiewoordvoerder, sę die drie mans is deur een van die hijackers wat ’n vuurwapen gehad het in die Microbus forseer.
    Hy sę daarna is daar met hulle na Soetwater, Ocean View, gery waar hulle vasgemaak is en elkeen twee keer agter in die kop geskiet is.
    Die koeëls het Arthur net skrams geraak en dié het toe blykbaar sy dood ge-fake.
    Hy het later om hulp gaan soek.
    Mense in Ocean View het vertel die twee vermoorde mans is van hul skoene en klere beroof, want hulle het nie geld op hulle gehad nie.
    Daar is ook vertel dat daar twee vuurwapens op die toneel naby die lyke gelę het.
    Van Wyk sę die minibus is deur die eienaar opgespoor wat op die tracking-verslag gesien het die voertuig is in Ocean View.
    Die eienaar het begin onraad vermoed toe Nazeem nie die motor teruggebring het nie.
    Volgens Van Wyk het die eienaar die polisie gekontak.
    Die cops het toe die voertuig tot by ’n huis in Firethornstraat, Bonteheuwel, ge-trace.
    Dis hier waar vier verdagtes arresteer is en die lisensie van een van die slagoffers in een se besit gevind is.
    Die huis waar die mans gearresteer is, lyk soos ’n panel beating shop omdat daar ook ander motors waaraan daar gewerk word in die garage gestaan het.
    Van Wyk sę die verdagtes is almal van Mitchells Plain en gaan vandag in die Bishop Lavis-landdroshof verskyn.

    Deur: salette.cloete
    So Much for Carte Blanche's theory of being compliant!

    http://dieson.mobi/news/read/9232/jo...-n-rit-van-hel

  2. #2
    User
    Join Date
    Sep 2011
    Location
    Strand
    Age
    38
    Posts
    10,408

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    Good grief but that was difficult to read. Die Son is violating the language something fierce.

  3. #3
    User
    Join Date
    Jul 2011
    Age
    36
    Posts
    3,363

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    Ai daar verloor alle afrikaaners n stukkie van hul siel

  4. #4
    User
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    CAPE TOWN
    Age
    49
    Posts
    1,325

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    Quote Originally Posted by Manservant View Post
    Good grief but that was difficult to read. Die Son is violating the language something fierce.
    Holy Crap! The Grammar Nazis will torture me!
    It was directly quoted from the webpage. "Die Son" is a Cape Flats newspaper and quite direct. Soos hulle se: "Die Son sien Alles"

  5. #5
    User
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,353

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    I'm not sure is its a joke or real...

  6. #6
    User
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Jhb
    Posts
    2,521

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    Who would have thunk a joy-ride at 02:00 in the morning would have ended badly ?
    It's not right that this should happen, but something seems off if the cops haven't even visited the families of the deceased yet.
    It also seems remarkable that one guy survived two execution style shots to the back of the head that did such little damage that he is already out of hospital. Even more so that he is now in hiding. Perhaps he can identify or even knows the perps ?

  7. #7
    Banned
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Centurion
    Age
    39
    Posts
    2,363

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    Wade hel het ek so pas gelees?
    Last edited by volstruis; 29-09-2014 at 23:04. Reason: Typo

  8. #8
    User
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    /\/¯|||¯¯\/\
    Posts
    1,201

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    I'm English as first language, and even I cringed.

  9. #9
    User
    Join Date
    Feb 2011
    Location
    Western Cape
    Posts
    3,410

    Default Re: Joyride raak rit van hel!

    Quote Originally Posted by gertjie87 View Post
    Ai daar verloor alle afrikaaners n stukkie van hul siel
    Mooi gese

  10. #10
    Moderator Skaaphaas's Avatar
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Elsewhere
    Posts
    18,528

    Default

    Quote Originally Posted by Meteor View Post
    Mooi gese
    Behalwe vir die ongelooflike ironie in Gertjie se plasing.
    Sent electronically, thus not signed.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •