Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    User
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    CAPE TOWN
    Age
    49
    Posts
    1,325

    Thumbs up Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet.

    Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet

    9 Oktober 2014
    Phillip Bruwer
    2.5k
    totaal



    2.5k


    10


    1



    45



    ʼn Foto van die twee mans wat in die slagoffer se huis doodgeskiet is. Die foto is digitaal gemanipuleer vir publikasiedoeleindes. Die oorspronklike foto kan hier besigtig word. Waarskuwing: Die oorspronklike foto kan sensitiewe lesers en kinders ontstel.

    ʼn Man van Bedfordview in Johannesburg het Dinsdagaand twee van vyf gewapende rowers tydens ʼn huisbraak in sy huis doodgeskiet.
    Sers. Mduduzi Nhlabathi, ʼn polisiewoordvoerder, het Donderdag aan Maroela Media gesê die 62-jarige huiseienaar het omstreeks 22:30 nog saam met sy vrou televisie gekyk toe die mans hulle oorval het.
    “Die verdagtes het vermoedelik oor die muur geklouter en deur ʼn skuifdeur toegang tot die huis verkry,” het Nhlabathi gesê.
    Die mans was met messe en klippe gewapen. Die huiseienaar het opgespring en weggehardloop in ʼn poging om hulp te ontbied. Drie mans het hom agternagesit, terwyl twee rowers by die vrou agtergebly en haar horlosie en ring by haar afgeneem het.
    Die drie verdagtes het die man in die gang gekonfronteer. Hy kon daarin slaag om twee af te weer en sy vuurwapen in die hande te kry.
    “Hy het twee van die mans noodlottig gewond, waarna die ander drie gevlug het,” het Nhlabathi gesê.
    Die polisie ondersoek ʼn saak van huisbraak. Die polisie doen ook ʼn geregtelike doodsondersoek.
    Die polisie soek nog na die drie mans wat gevlug het.
    Nhlabathi het gesê daar word nie tans ʼn saak teen die huiseienaar ondersoek nie. “Die Nasionale Vervolgingsgesag sal bepaal of die huiseienaar van enigiets aangekla gaan word,” het hy bygevoeg.

    Gepubliseer in Suid-Afrika | Sleutelwoorde Bedvordview, huisbraak, Johannesburg, misdaad
    Not Sure if this is the same incident as in a previous thread.
    But what the hell a win is WIN and worth a second post!

  2. #2
    User
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    /\/¯¯¯¯¯\/\
    Age
    43
    Posts
    10,754

    Default Re: Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet.

    this is the same incident posted on the "boere krisis aksie" facebook page, iirc.

  3. #3
    User
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Jhb
    Posts
    2,517

    Default Re: Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet.

    Yes, this is the same incident. There is however more info in the above article. e.g. It was not mentioned previously that the BG's were armed with knives and rocks/stones. Also, this article doesn't mention that one of those that fled was also leaking.
    Anyway, I'll offer my congratulations again on a job well done.

  4. #4
    User
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    CAPE TOWN
    Age
    49
    Posts
    1,325

    Default Re: Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet.

    Quote Originally Posted by Lian View Post
    this is the same incident posted on the "boere krisis aksie" facebook page, iirc.
    You are correct. The original FB article did not have as much info. It only had the title, which I thought was probably exactly what was going through the BG's heads when the owner fought back:
    "Verkeerde Huis!...Verkeerde Huis!...Vefkeerde Huis!

  5. #5
    User
    Join Date
    Sep 2013
    Location
    Jhb
    Posts
    2,517

    Default Re: Twee rowers tydens JHB-huisbraak doodgeskiet.

    Fortunately, two of them didn't even think that !

Similar Threads

  1. Deur glasdeur, red ma van 2 rowers
    By Chrisvw in forum Lives and Property successfully defended with guns
    Replies: 3
    Last Post: 07-05-2013, 10:55
  2. BEELD: PA STERF NA HY TWEE ROWERS SKIET
    By STREETRACER in forum General Discussion
    Replies: 4
    Last Post: 30-01-2013, 12:01

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •