Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    User
    Join Date
    Nov 2010
    Age
    54
    Posts
    897

    Default Jong Verloofde Geskiet



    Chantelle Jacobs is Saterdag doodgeskiet en haar verloofde gewond tydens ʼn sakeroof by Wentrans op ʼn kleinhoewe in Heidelberg, Gauteng.
    “Vier gewapende persone het met hul eie vragmotorperd by Wentrans opgedaag,” het kapt. Fikile Funda, woordvoerder van die polisie, Sondag aan Maroela Media bevestig. “Die persone het die veiligheidswag en werknemers van Wentrans aangehou en in ʼn vraghouer toegesluit.”
    Funda sę die verdagtes het ʼn sleepwa, wat koperdraad vervoer het, agteraan hul vragmotorperd vasgemaak en begin wegry. Net toe hulle by die hek wou uitry, het nog ʼn werknemer, Marius Jansen van Rensburg en sy verloofde, Chantelle Jacobs, daar aangekom. “Die verdagtes was verras deur hul teenwoordigheid en het op die motor losgebrand.”
    Volgens Funda het polisiebeamptes op die toneel 10 patroondoppies opgetel. Daar was agt koeëlgate in die motor.
    Jansen van Rensburg is in sy linkerbeen en regterarm getref. Hy is na ʼn hospitaal geneem.
    “Paramedici het Jacobs op die toneel dood verklaar,” het Funda bygevoeg.
    Die polisie ondersoek ʼn saak van moord, poging tot moord, en sakeroof.

    http://maroelamedia.co.za/blog/nuus/...f-doodgeskiet/

  2. #2
    User
    Join Date
    Jan 2014
    Age
    75
    Posts
    1,484

    Default Re: Jong Verloofde Geskiet

    I dare not say what is in my heart. Another senseless death by .......And so it will go on and on. Rest in Peace, innocent girl. RIP.

  3. #3
    User
    Join Date
    Oct 2008
    Age
    23
    Posts
    480

    Default Re: Jong Verloofde Geskiet

    Bliksems, ek hoop hulle word hou gevang en uitgesort, so onnodig

Similar Threads

  1. Kim Jong-Un Executes Ministers...
    By Springer in forum Small Talk
    Replies: 8
    Last Post: 30-04-2015, 09:46
  2. Rower in huis geskiet (Afrikaans)
    By noost in forum Lives and Property successfully defended with guns
    Replies: 19
    Last Post: 04-05-2013, 09:27
  3. Polisielede klap, vloek drie jong mans glo
    By Lian in forum General Discussion
    Replies: 5
    Last Post: 03-05-2011, 19:00

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •