Results 1 to 10 of 28
-
04-11-2014, 07:38 #1User
- Join Date
- Nov 2012
- Location
- N/KZN
- Posts
- 493
Elderly man stops two robbers in their tracks
Unfortunately only in afrikaans at this stage.
Bejaarde stuit 2 booswigte in hul spore
Sit mans met geweer agterna
Deur Kaydene Davids Maandag 03 November 2014 8:26 nm.
Chrisman Immelmann vertel hier hoe hy man alleen die twee voornemende aanvallers in hul spore gestuit het. Sy vrou, Petro, is by hom. Foto: Charl Devenish
Met ’n geweer in die hande en pantoffels aan die voete het ’n bejaarde man twee voornemende aanvallers op sy hoewe by Bloemfontein gestuit.
Chrisman Immelmann (73) het eergister omstreeks 22:30 twee voornemende aanvallers op sy kleinhoewe, Die Wenpaal, in hul spore gestuit toe hulle toegang tot sy huis wou kry.
Immelmann vertel hy en sy vrou, Petro (65), was reeds in die bed toe hul honde aan die kef gaan.
Die Immelmann-egpaar het nie lank daarna nie ’n oproep van hul huurders gekry wat sê twee mans loop op die hoewe rond.
Hy sê hy het oombliklik uit die bed gespring, sy pantoffels aangetrek en hom met sy .303-geweer bewapen. Op pad voordeur toe het hy ’n geruk en gepluk aan die deur gehoor.
“Ek het die voordeur oopgemaak, my geweer na hulle gemik en gesê: ‘Wat soek julle hier, ek skiet julle dood.’ ”
Die twee mans het in die donkerte verdwyn, met ’n gewapende Immelmann agterna.
Hy het die twee agter ’n gebou gekry waar hulle hul buit probeer wegsteek het. Hier het Immelmann weer gedreig om hulle te skiet. Dié twee het egter om hul lewe gepleit en is hande in die lug saam met Immelmann na sy huis, waar hy die polisie ontbied het.
Een van die mans het egter weer gevlug. Die ander een was volgens Immelmann te bang om te vlug en het saam met hom op die polisie gewag.
Die ander aanvaller is later by sy huis gevang.
Immelmann sê hoewel hy en sy vrou lank op ’n vangwa van die Bainsvlei-polisiekantoor gewag het, het ’n adujant-offisier van die blitspatrollie binne enkele minute op hul oproep gereageer. Hiervoor kan hulle nie genoeg dankie sê nie.
Hy sê egter hy weet nou dat die Here Sondagnag oor hulle gewaak het.
“Die Here het ons behoed. Hy was met ons, andersins was ons nou nie meer met julle nie.”
Kapt. Chaka Marope, polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek nog die voorval. Die mans verskyn môre in die plaaslike landdroshof weens die besit van vermoedelik gesteelde goedere.
http://www.netwerk24.com/nuus/2014-1...e-in-hul-spore
Bit risky, but a job well done nonetheless.
-
04-11-2014, 07:53 #2User
- Join Date
- Feb 2013
- Location
- GP
- Age
- 50
- Posts
- 3,870
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
Well done. Another gun owner and family saved by his gun.
-
04-11-2014, 08:25 #3User
- Join Date
- Oct 2013
- Location
- Rustenburg
- Age
- 55
- Posts
- 1,248
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
Weldone oom! I wonder does he have a WML on his 303
-
04-11-2014, 08:38 #4Banned
- Join Date
- Aug 2012
- Location
- Stella
- Age
- 48
- Posts
- 10,870
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
Goeies! It was not very wise to pursue them, but he won the round. There will probably be peace on his holding for some time to come.
-
04-11-2014, 08:46 #5User
- Join Date
- Sep 2011
- Location
- Strand
- Age
- 40
- Posts
- 10,408
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
Wow. Old-school ass kicking. Who says a .303 isn't good for anything? :P
-
04-11-2014, 08:52 #6User
- Join Date
- May 2011
- Location
- GP, but in my mind, hunting for Ivory in the 1930's
- Age
- 45
- Posts
- 6,310
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
It would have been beyond awesome if he fixed a bayonet.
-
04-11-2014, 08:59 #7User
- Join Date
- Sep 2012
- Location
- Now Durbs
- Age
- 70
- Posts
- 564
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
Went to highschool in Bainsvlei. Mooi oom!
-
04-11-2014, 09:16 #8
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
The picture that goes with the article is of the oom posing with a .22.
And then, pedantic as it may be, the culprits weren't robbers but thieves.Sent electronically, thus not signed.
-
04-11-2014, 09:25 #9User
- Join Date
- Oct 2011
- Age
- 54
- Posts
- 3,661
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
.22's are powerfull I tell you. Stopped an attack without even firing a shot.
Baie mooi oom.
-
04-11-2014, 09:35 #10User
- Join Date
- Oct 2013
- Location
- Rustenburg
- Age
- 55
- Posts
- 1,248
Re: Elderly man stops two robbers in their tracks
Bloody nice .22 that. Look at the wood on that gun. Hijack off.
Similar Threads
-
Tracks tell a story ?
By Meteor in forum Nature Conservation and Wildlife DiscussionsReplies: 0Last Post: 24-01-2015, 23:24 -
Family member stops robbers with...
By Chrisvw in forum General DiscussionReplies: 11Last Post: 10-12-2014, 10:50 -
Businessman stops robbers - full story
By shooter in forum Lives and Property successfully defended with gunsReplies: 14Last Post: 23-06-2010, 14:02



Reply With Quote


Bookmarks