Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    User
    Join Date
    Oct 2011
    Age
    52
    Posts
    3,654

    Default Just two shots needed.

    Worthless pieces of scum, they can only kill defenseless people... The article is only in Afrikaans. I think she won because it was a semi-automatic revolver, as per the article

    http://www.netwerk24.com/nuus/2015-0...-n-hy-kode-gee

    Boervrou skiet ná hy kode gee

    Dit red hul lewe in aanval, sê man



    Deur Kaydene Davids Maandag 27 April 2015 06:14

















    Enkele minute nadat ’n Vrystaatse boer ’n kodewoord uitgeroep het, het sy vrou vier gewapende aanvallers in die vroeë oggendure met ’n rewolwer op die vlug laat slaan.
    Flip Venter (69), eienaar van die plaas Bulbergfontein in die Reddersburg-distrik, het die kodewoord waarop hy en sy vrou, Christa (58), ooreengekom het, uitgeroep toe vier mans hom onder dwang sy huis binnegelei het.
    Christa, wat dadelik geweet het iets is verkeerd, het ’n .38 Special-rewolwer gegryp, kaalvoet uit die bed gespring en in haar slaapklere op die boewe losgebrand.
    Venter sê die kodewoord het ongetwyfeld hul lewe gered.
    “Deur God se genade het ons niks oorgekom nie. Die liewe Vader was goed vir ons.”
    Christa, Flip se vrou, sê sy weet nie waar sy die wilskrag vandaan gekry het nie. “Ek is mos maar net ’n boervrou. Ek is glad nie sterk of enigsins dapper nie. Ek dink die Hemelse Vader was saam met ons.”
    Venter vertel dat hy Sondag 03:30 pas in sy bakkie geklim het om werkers vir sy melkery in Reddersburg te gaan haal toe vier mans – van wie twee gewapen was – hom uit die bakkie geruk het. Terwyl hulle ’n vuurwapen teen sy kop gedruk het, het hulle geld geëis.
    Hulle het hom na die plaashuis gedwing waar hy die kodewoord uitgeroep en Christa aangesê het om in die slaapkamer te bly.
    Christa het haar nie laat afskrik nie en die rewolwer gegryp. In die gang het sy, kaalvoet en in haar slaapklere, die boewe beveel om haar man te los, waarna sy eers net ’n waarskuwingskoot deur die plafon geskiet het.
    Venter sê met dié skoot het twee van die aanvallers op die vlug geslaan.
    Christa het geskreeu: “Ek gaan julle skiet!” en nog ’n skoot afgevuur. Vir nog ’n boef was dit een te veel en hy het laat spaander.
    Die laaste boef het nog gewik en geweeg, maar toe ook gevlug en met die weghardloop ’n skoot afgevuur op Flip. Dit het hom met enkele sentimeters gemis.
    Die egpaar het dadelik hul seun, Phillip, wat op die plaas woon, gebel en hy was binne minute by sy ouers se huis.
    Venter sr. sê benewens ’n merk aan sy voorkop wat skaars gesien kan word, makeer hy en Christa niks nie. “Ons is oukei.”
    Hy het die mense van die omgewing bedank wat kort ná die voorval by die plaas byeengekom het en in groot spanne uitgegaan het op soek na die boewe.
    Sers. Ikobeng Hlubi, polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek ’n klag van poging tot huisroof.
    Die aanvallers is steeds soek.
    ■ Hierdie berig is opgedateer nadat dit die eerste keer gepubliseer is. Dit het verkeerdelik na 'n semi-outomatiese rewolwer verwys.

  2. #2
    User
    Join Date
    Apr 2014
    Age
    37
    Posts
    3,277

    Default Re: Just two shots needed.

    I also saw the sem-auto rollie bit. Cracked myself.

    Good thing she won the fight. Because that means there's less of them to kill more of us.

  3. #3
    User
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Richmond, KZN
    Age
    65
    Posts
    107

    Default Re: Just two shots needed.

    Well done to them both for being prepared.............

  4. #4
    User
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    47
    Posts
    9,403

    Default Re: Just two shots needed.

    Unless she was using a Mateba or a Webly Fosbery.

  5. #5
    User
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Pretoria
    Posts
    1,341

    Default

    Quote Originally Posted by PCfanatic View Post
    Die laaste boef het nog gewik en geweeg, maar toe ook gevlug en met die weghardloop ’n skoot afgevuur op Flip. Dit het hom met enkele sentimeters gemis. Sers. Ikobeng Hlubi, polisiewoordvoerder, sê die polisie ondersoek ’n klag van poging tot huisroof.
    Why only attempted house robbery and not attempted murder as well? And that is another good reason to focus on stopping the thread instead of firing warning shots. But well done to them for fighting back, I'm glad that they are OK!

  6. #6
    User
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    CAPE TOWN
    Age
    49
    Posts
    1,325

    Default Re: Just two shots needed.

    It seems that there were so many people who complained about the "semi-automatiese rewolwer", they had to go change it. Glad they saw the light of day. Just a pity ouma didnt have a BXP to truly scare the crap out of the BG's.

Similar Threads

  1. Hot Shots TV
    By BigMatt in forum General Firearm Discussion
    Replies: 1
    Last Post: 19-04-2015, 15:47
  2. My first 10 shots ever!
    By d0minar in forum Handguns
    Replies: 70
    Last Post: 21-01-2013, 21:52
  3. Shots fired in retaliation - Brad Wood/Warning shots?
    By camouflage762 in forum General Discussion
    Replies: 3
    Last Post: 13-09-2011, 10:47
  4. First shots with new gun
    By SamL in forum Handguns
    Replies: 1
    Last Post: 04-09-2011, 20:51
  5. 243 Win: How many shots?
    By hmostert1 in forum Tactical Rifles and Carbines
    Replies: 5
    Last Post: 02-04-2009, 23:32

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •