Results 1 to 9 of 9
  1. #1

    Default Shopper shoots robber in head

    Inkopieganger skiet rowers in kop

    2010-05-14 14:18




    'n Inkopieganger het twee vermeende rowers Vrydagoggend by die Lakeside Mall in Benoni in die kop geskiet.

    Die niksvermoedende man is by die inkopiesentrum deur drie gewapende mans gekonfronteer, vermoedelik om hom te kaap of beroof. Hy het sy vuurwapen uitgepluk en op hulle geskiet.

    Een is op die toneel dood nadat hy in die kop getref is en die ander een is in 'n kritieke toestand ook weens 'n kopskoot. Die derde vermeende booswig is lig beseer, het ER24 gesę.

    Die man wat hulle geskiet het is nie beseer nie, maar erg geskok, volgens ER24.

    Die saak word deur die polisie in Benoni ondersoek.

    The Star het Vrydagoggend op sy voorblad 'n berig gepubliseer oor gewapende booswigte wat 'n sakeman Saterdag vermoedelik van 'n inkopiesentrum aan die Oos-Rand gevolg en hom by sy huis in Boksburg oorval het.

    Hy het egter daarin geslaag om weg te jaag, volgens die berig. Die koerant het ook foto's van die een gewapende rower gepubliseer wat op CCTV-kameras vasgevang is.

  2. #2
    User
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Cape Town
    Posts
    4,141

    Default

    2 out of 3! Headshots! :) Good news to start the weekend off with!

  3. #3
    User
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Cape Town
    Posts
    4,141

    Default

    http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...skiet-20100514

    n Man het twee rowers Vrydagoggend in die kop geskiet toe die booswigte hulle wou beroof of kaap.

    Volgens aanvanklike inligting het dit in die parkeerarea van die Lakeside Mall in Benoni gebeur, maar alhoewel die inligting nog nie bevestig is nie, blyk dit dat die poging tot kaping in 'n ander woonbuurt plaasgevind het.

    Die man het twee van die rowers geskiet waarna die booswigte op die vlug geslaan het.

    'n Verdagte motor is glo later in die parkeerarea van die Lakeside Mall gevind en toe die polisie en veiligheidspersoneel van die inkopiesentrum die motor nader het drie mans glo gevlug.

    'n Lyk met 'n kopwond is glo in die motor aangetref.

    Twee van die mans wat gevlug het is ook aangekeer. Een van hulle is glo ook in die kop geskiet. Een van die mans het glo weggekom.

    Lees Beeld Saterdag vir die volledige berig.

    Die man wat hulle geskiet het is nie beseer nie, maar erg geskok, volgens ER24.

    Geen inkopiegangers is deur die voorval geraak of beseer nie.

    Die saak word deur die polisie in Benoni ondersoek.

    The Star het Vrydagoggend op sy voorblad 'n berig gepubliseer oor gewapende booswigte wat 'n sakeman Saterdag vermoedelik van 'n inkopiesentrum aan die Oos-Rand gevolg en hom by sy huis in Boksburg oorval het.

    Hy het egter daarin geslaag om weg te jaag, volgens die berig. Die koerant het ook foto's van die een gewapende rower gepubliseer wat op CCTV-kameras vasgevang is.

  4. #4

    Default

    well done to the guy!!!!
    "Guns are just tools, the way they're used reflects the society they're apart of, if you don't like guns, blame it on society" ~Chris Kyle

  5. #5

    Default

    One of us maybe? If not he should be! Good shooting sir and well done to another successfull defensive use of firearms!

  6. #6
    Moderator camouflage762's Avatar
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Alberton
    Posts
    12,033

    Default

    Benoni: The Home of the Ninja!

    Well done sir.
    Recent studies show that 1 out of every 3 liberals are just as dumb as the other 2

  7. #7
    User
    Join Date
    May 2010
    Location
    Columbia, SC
    Age
    68
    Posts
    507

    Default

    Forget the Mozambique drill, the Benoni drill is in. One in the head, one in the head, one in the head!

  8. #8
    User
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Bloemfontein/Molo Kenya
    Posts
    6,178

    Default

    Dont you just love happy endings? Like the saying goes 2 out of 3 aint bad.........

  9. #9
    User
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    I'm not from here, I was sent.
    Age
    57
    Posts
    5,532

    Default

    Quote Originally Posted by camouflage762 View Post
    Benoni: The Home of the Ninja!

    Well done sir.

    See, when the ninja's move out the neighbourhood goes to sh1t.

    Sean
    Pain is just weakness leaving the body.

Similar Threads

  1. Robber shoots robber friend
    By PCfanatic in forum General Discussion
    Replies: 19
    Last Post: 21-10-2015, 12:07
  2. Man shoots robber
    By PCfanatic in forum Lives and Property successfully defended with guns
    Replies: 2
    Last Post: 04-12-2014, 13:16
  3. Cop accidentally shoots himself in head
    By Wanderin' Zero in forum General Discussion
    Replies: 38
    Last Post: 29-10-2012, 09:00
  4. Suspect shoots himself in the head
    By Prodigal in forum General Discussion
    Replies: 13
    Last Post: 20-06-2011, 20:55
  5. Man shoots dead robber
    By Prodigal in forum Lives and Property successfully defended with guns
    Replies: 11
    Last Post: 18-10-2010, 10:57

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •