Results 1 to 10 of 15
-
26-05-2010, 07:04 #1User
- Join Date
- Jul 2008
- Location
- Cape Town
- Posts
- 4,141
Businessman stops robbers - full story
The guy is an owner of a bottle store and supermarket. A delivery van was robbed by three robbers. He decided to stop them since a cop was shot in his store previously. A robber pointed a gun at him while fleeing. He shot through the getaway cars back window, injuring the driver.
He and some workers took off after them. He eventually shot out one of their tires. Another shoot-out ensued. The robbers fled. The police arrested two. One is in hospital under guard.
Cops congratulate him! :)
Look, the guy carries TWO extra mags! Nice!

Sonja van Buul
'n Sakeman van Vanderbijlpark het ’n rower gister in die kop geskiet en toe die rowerbende agternagesit en met ’n skoot in hul motorband tot stilstand gedwing, maar hy glo nie hy is ’n held nie.
“Ek het net gedoen wat ek glo gedoen moes word,” het mnr. Paul Nunes (38) verleë gesę.
Drie rowers het ’n afleweringsvoertuig beroof wat sigarette by Nunes se winkels afgelewer het.
Hy is die mede-eienaar van Rum Drum Liquor Store en Toreno Supermarket & Bakery by die Lemnos-winkelsentrum.
Hy het vertel hy is nie altyd gewapen nie, maar hy was op pad na die bank toe van sy werkers na die drankwinkel aangehardloop gekom en gesę het daar is ’n rooftog voor die supermark aan die gang.
“Buite het ek gesien die rowers is gewapen, maar ek het besluit om hulle te keer, want verlede jaar is ’n Vanderbijlparkse polisieman tydens ’n rooftog in ons supermark geskiet. Dit is wat my laat besluit het tot hier toe en nie verder nie.”
Terwyl die rowers in ’n wit VW Golf gespring het, het een ’n vuurwapen op Nunes gerig. Terwyl die motor weggejaag het, het die sakeman ’n skoot deur die agterruit geskiet en ’n rower in die agterkop getref.
Volgens ao. Kinnie Steyn, polisiewoordvoerder, het Nunes en twee van sy werknemers die Golf agtervolg.
Die rowers was glo nog onbewus van hul agtervolgers tot waar hulle langs die pad stilgehou en twee uitgeklim het. Die gewonde het in die motor gebly.
“Toe hulle my Mercedes-Benz Sprinter opmerk, het die rowers geweet ek is op hulle en het hulle weer in hul motor gespring en weggejaag,” het
Nunes gesę.
Steyn het gesę hy het ’n paar kilometer verder, in Frikkie Meyerrylaan, in die ry een van die Golf se voorste bande raak geskiet en die motor het ’n ent verder tot stilstand gekom.
“Ek was heeltyd bedag op ander mense se veiligheid en was baie versigtig waar ek my 9 mm-pistool gerig het,” het
Nunes gesę.
Hy het toe glo uitgespring en die mans in die motor beveel om uit te klim en op die grond te lę. Nog voordat hulle dit kon doen het een van sy werknemers hom gewaarsku een van die mans het sy vuurwapen weer op hom (Nunes) gerig.
Ná ’n oor-en-weer-skietery het die twee ongedeerde rowers na ’n woonwapark oorkant die pad gehardloop.
Nunes het gesę hy het altesame sowat 16 skote geskiet.
Hy het die polisie met ’n verbyganger se selfoon gebel.
“Die Vanderbijlpark-polisie, die Vaalrand-blitspatrollie en K9-eenheid (voorheen die honde-eenheid) het Nunes te hulp gesnel en een van die rowers in die karavaanpark in hegtenis geneem,” het Steyn gesę.
Die derde rower het weggekom.
ER24-paramedici het die gewonde rower op die toneel gestabiliseer voordat hulle hom na die Sebokeng-hospitaal geneem het, waar hy onder polisiebewaking behandel word.
“Nunes is vandag ons held,” het een van die polisiemanne op die toneel gesę nadat hy die sakeman se hand geskud en hom gelukgewens het.
http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuu...bende-20100525
-
26-05-2010, 07:28 #2User
- Join Date
- Apr 2009
- Location
- on the edge of the gene pool, playing with an open container of HTH
- Posts
- 15,888
I see he also wears a bullet-proof vest...
"Always remember to pillage before you burn"
Unknown Barbarian
-
26-05-2010, 07:34 #3User
- Join Date
- Jul 2008
- Location
- Cape Town
- Posts
- 4,141
He was on his way to the bank that day, apparently he is not always armed.
-
26-05-2010, 07:43 #4
-
26-05-2010, 07:53 #5User
- Join Date
- Aug 2008
- Location
- Garden Route
- Posts
- 3,713
Good man. In your face, GFSA. See the difference when people don't buy the victim mentality.
-
26-05-2010, 07:58 #6User
- Join Date
- Jul 2008
- Location
- Cape Town
- Posts
- 4,141
Are those Glock or Beretta mags?
Is that a police officer that appears to be in shape? :P
For the English only guys, he shot out 16 rounds in total.
-
26-05-2010, 08:11 #7User
- Join Date
- Jan 2010
- Location
- Cape Town
- Age
- 47
- Posts
- 1,902
This is great news. I just can't believe he is not getting charged with anything....:)
-
26-05-2010, 08:26 #8
Sorry my grapes! - But why ALWAYS this negative expectations! SOME police officers still have a balanced view, AND appreciate this kind of contribution!
And yes, a BP vest close on call is today a worthy back-up?
Good on him, going to forward this article to EVERYONE on my list (and GFSA suck management!).You want to shoot, shoot! Don't talk!
-
26-05-2010, 08:32 #9User
- Join Date
- Oct 2009
- Location
- Midrand
- Posts
- 2,651
Vanderbijlpark ?
I'm sure he is from Benoni originally.
Must be.
-
26-05-2010, 08:33 #10
Similar Threads
-
Family member stops robbers with...
By Chrisvw in forum General DiscussionReplies: 11Last Post: 10-12-2014, 10:50 -
Elderly man stops two robbers in their tracks
By zulushark in forum Lives and Property successfully defended with gunsReplies: 27Last Post: 21-11-2014, 06:48 -
Robbers gun down Margate businessman
By TriggerFish in forum General DiscussionReplies: 5Last Post: 09-04-2013, 08:47 -
The full story of Ossewa Ben Lategan's elimination
By Paul in forum General DiscussionReplies: 6Last Post: 03-08-2011, 16:02



Reply With Quote




Bookmarks