Results 1 to 10 of 10
Thread: BFN Store Owner Kills Robber
-
20-06-2010, 09:38 #1
- Join Date
- Jul 2008
- Location
- Cape Town
- Posts
- 4,141
BFN Store Owner Kills Robber
http://www.news24.com/SouthAfrica/Ne...obber-20100619
Johannesburg - A Bloemfontein store owner shot and killed a suspected robber in his shop at the Emily Hobhouse Square shopping centre on Saturday, police said.
Free State provincial police spokesperson Colonel Sam Makhele said four robbers started shooting at the shop owner in the Sentra mini supermarket in the shopping centre in Bayswater late Saturday afternoon.
"He fired back. One of the suspects approached the office firing and when he reached the door he was shot in the chest," said Makhele.
When the three other men saw their accomplice being hit, they ran away.
"The fourth man also made his way outside and collapsed," said Makhele.
ER24 spokesperson Derrick Banks said paramedics found the suspect dead on the scene. A woman who was pistol-whipped was also treated and taken to hospital with minor head injuries.
Makhele said police were searching for the three suspected robbers.
"We are investigating a case of business robbery," he said.
The shop owner was not arrested.
"He acted within his rights to protect himself," said Makhele.
- SAPA
-
20-06-2010, 09:44 #2
- Join Date
- May 2009
- Location
- Germany
- Age
- 39
- Posts
- 2,967
-
20-06-2010, 09:56 #3
- Join Date
- Jul 2009
- Age
- 29
- Posts
- 691
-
20-06-2010, 12:32 #4
- Join Date
- Oct 2008
- Location
- Johannesburg East
- Age
- 48
- Posts
- 3,692
-
20-06-2010, 13:30 #5
I just love stories with happy endings!
Run Fast, Bite Hard!
-
20-06-2010, 13:32 #6"Guns are just tools, the way they're used reflects the society they're apart of, if you don't like guns, blame it on society" ~Chris Kyle
-
20-06-2010, 13:50 #7
- Join Date
- May 2009
- Location
- Germany
- Age
- 39
- Posts
- 2,967
-
21-06-2010, 08:03 #8
- Join Date
- Jul 2009
- Age
- 29
- Posts
- 691
Any of you guys reading the English newspapers are welcome to replace this post.
http://www.volksblad.com/Suid-Afrika...et-is-20100620
Polisiehoof in VS loof winkeleienaar ná rower doodgeskiet is
2010-06-21 00:15
Pieter Steyn
’n Bloemfonteinse winkeleienaar het lof van die Vrystaatse polisiekommissaris gekry vir sy blitsige reaksie toe hy ’n rower doodgeskiet het wat blindelings skote op hom en sy werknemers afgevuur het.
Lt.genl. Amon Mashigo, Vrystaatse polisiehoof, het gesê die skietvoorval waarin ’n rower dood is, gee ’n duidelike boodskap dat wettige vuurwapeneienaars nie weerloos gaan terugsit wanneer hul lewe in gevaar is nie, maar dat hulle hulle “gaan en moet verdedig” teen diegene wat hul lewe bedreig. Dít volg op ’n mislukte rooftog Saterdagaand by die Emily Hobhouse-winkelsentrum in Dan Pienaar toe een van die rowers deur mnr. Hendrik Stevens, eienaar van die Sentra-supermark, doodgeskiet is.
Volgens kol. Motantsi Makhele, polisiewoordvoerder, het vier gewapende rowers die winkel eergister omstreeks 20:10 ingestorm. Twee het na bewering die kassiere gevange gehou terwyl ’n derde op die kantoor agter in die winkel afgestorm en blindelings skote met sy 9 mm-pistool afgevuur het. Stevens was in die kantoor.
Stevens het gister aan Volksblad gesê hy het dadelik sy .38-rewolwer uitgehaal en die man geskiet. “Ek was so ’n halwe meter van hom af en het hom in die bors geskiet. Daarna het die rower nog ’n skoot in my rigting gevuur.” Stevens sê die gewonde rower het toe in die rigting van die uitgang gehardloop. “Sy ander makkers het gesukkel om die deur oop te kry. Ek het toe nog ’n paar skote in hul rigting gevuur sodat hulle moes besef my koeëls is nie op nie.”
Nadat die rowers die deur oopgekry het, is hulle weg. Die gewonde rower het ’n paar treë gevorder en meters van die winkeldeur inmekaargesak en gesterf.
Met Volksblad se besoek aan die toneel Saterdagaand was die rower se lyk reeds deur die polisie verwyder. Volgens Makhele is die ongeïdentifiseerde oorledene in sy laat twintigs. Die polisie het beslag gelê op sy 9 mm-pistool wat nog by hom was.
Mashigo het Stevens in ’n verklaring gelukgewens met die “verantwoordelike wyse” waarop hy sy vuurwapen gebruik het.
Makhele het by navraag oor die regsimplikasies van Stevens se verweer gesê geen strafregtelike klag word ondersoek nie. “Hy het sy lewe en dié van sy personeellede beskerm. Ons ondersoek slegs ’n klag van besigheidsroof.”
Stevens sê hy was kalm toe hy die man geskiet het. “Ek is paraat. Daar was vyf jaar gelede ook ’n gewapende rooftog in my winkel.” Stevens sê hy het ’n skerpskutterbalkie in die weermag gekry al was hy eintlik ’n sjef.
Volksblad het intussen verneem die pistool wat deur die rowers gebruik is, is glo Vrydagaand in Heidedal gesteel.
- Volksblad
-
21-06-2010, 09:13 #9
- Join Date
- Apr 2009
- Posts
- 3,502
Well done Mr Stevens and teh commissioner A .38 nogal!
-
21-06-2010, 09:26 #10
- Join Date
- Jun 2009
- Location
- Inne Cape
- Age
- 65
- Posts
- 2,525
Similar Threads
-
USA: Houston convenience store owner kills robber in gunfight
By JhbBoy in forum General DiscussionReplies: 4Last Post: 17-09-2014, 21:39 -
Bottle store owner gunned down
By CAT920 Driver in forum General DiscussionReplies: 1Last Post: 01-12-2012, 11:31 -
Home owner kills robber during struggle
By CK in forum General DiscussionReplies: 16Last Post: 16-03-2012, 08:32
Bookmarks